• Our People
  • Milestones
  • Corporate & Social Responsibility
  • Memberships
Savannah seeks to attract and retain employees who are able, honest and driven.   We believe in creating a conducive and inspiring working environment to bring out the full potential of every employee.
Our employees are our most valuable asset, and we believe that as stakeholders in the business, they have a vested interest in what the company does and how it is run.
We encourage them to embrace and share our vision of providing excellent service at competitive prices – thus making us the supplier of choice.

Savannah made headlines in 2004 by being the first importer of Ukranian  sunflowerseeds when the local crop failed:

Suid-Afrika voer meer as 17 000 ton sonneblomsaad van die Oekraïne af in

Savannah Commodities, 'n handelshuis vir olie- en graankommoditeite, en Willowton Oil & Cake Mills het 'n permit gekry om 50 000 ton sonneblomsaad in te voer om die plaaslike tekort aan te vul.

Mnr. Peter Lovelace, Savannah se handelsdirekteur, het gesê "die invoer van die sonneblomsaad sal na verwagting die tekort aan sonneblomsaad in Suid-Afrika verlig. Dit sal ook verseker dat saadmeulens genoeg saad het totdat die nuwe seisoen se saad in Maart geoes word."

Die MV Broadgate, die eerste van drie skepe, het Sondag, 11 Januarie, in Durban aangekom met 17 250 ton sonneblomsaad van die Oekraïne. Daar word onderhandel om nog twee skepe die res van die saad na Suid-Afrika te laat bring.
"Die Oekraïne het in die 2003-seisoen 'n rekordoes van hoëgehalte-sonneblomsaad gehad," het Lovelace gesê."As gevolg van die versterking van die rand was daar geleenthede om die sonneblomsaad teen 'n aansienlike afslag in te voer teen plaaslike markpryse.

"Verlede jaar se oes was kleiner as wat geskat is en dit het gelei tot stygende koste op Safex, die meganisme wat deur saadprodusente gebruik word om pryse vir hul produkte vas te stel.
"As hierdie saad nie ingevoer word nie, sal daar nie genoeg saad wees om in plaaslike behoeftes te voorsien nie. Die ingevoerde saad verseker ook dat Suid-Afrikaanse meulens soos gewoonlik sal kan voortgaan, aangesien werknemers se werktye verkort sou word indien daar nie genoeg saad was om te maal nie.


"Dit is egter steeds moontlik dat van die meulens vir verskeie maande kan sluit terwyl ingevoerde olie en meel aangekoop word.
"Hierdie ingevoerde saad bied ook welkome verligting om die styging in voedselpryse te beperk en help om die kommer van die Reserwebank oor voedselinflasie te verlig."Ons verwag dat pryse van April af sal stabiliseer aangesien baie boere met die huidige hoë prys van sonneblomsaad oorgeskakel het van mielies na sonneblomsaad, wat 'n groter oes vir 2004 kan beteken," het Lovelace gesê.

"Indien die warm, droë weerstoestande egter voortduur, kan die 2004-oes daaronder ly wat sal beteken dat meer saad ingevoer moet word." Savannah is een van die voorste kommoditeitshandelaars in Suid-Afrika en Willowton Oil is een van die grootste meulens van oliesade in die land, met twee meulens in Isando en Pietermaritzburg.
Sonneblomsaad word gebruik vir die vervaardiging van kookolie en die neweproduk, oliekoekmeel, is 'n hoofbestanddeel in die bedryf wat voer vir diere produseer. Sonneblomsaad is een van die gewasse wat die meeste deur boere in hoofsaaklik die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes verbou word.
Met die oopstelling van die ekonomie die afgelope dekade word kommoditeite in Suid-Afrika se pryse volgens die vryemarkstelsel bereken.

Die vernaamste dryfvere vir kommoditeitspryse soos dié van sonneblomsaad en mielies op Safex, is die invoerpariteitspryse gegrond op die wisselkoers en internasionale kommoditeitspryse, sowel as die plaaslike weersomstandighede.
Willowton Oil en Savannah het die dienste van die Rennies-terminaal bekom om die vrag te hanteer en Afgri sal dit van Durban na Pietermaritzburg vervoer.

Source: Beeld, January 19, 2004

During 2008, Savannah successfully embarked on an export programme of sunflowerseed oil, having secured and shipped 25,000MT of oil during the first half of the year.

Savannah Commodities is dedicated to the conservation of nature and is a Senior Member of WWF-SA, whose Mission is –

To stop the degradation of the planet’s natural environment and build a future in which humans live in harmony with nature, by concerving the world’s biological diversity; ensuring that the use of renewable natural resources is sustainable, and reducing pollution and wasteful consumption”

CLAW is an internationally known and well-respected animal welfare organisation, renowned as the pioneer of community based primary animal healthcare in South Africa. IFAW – the International Fund for Animal Welfare - is proud to support CLAW as a flagship project of its Community Led Animal Welfare programme. It is the only provider of animal healthcare in most of the areas in which it works. CLAW is entirely community based and its full-time staff all hail from the areas it serves, supplemented by a loyal band of volunteers. Visit their website on www.claw-sa.org

Savannah is a longstanding supporter of the amazing work of Cora Bailey and CLAW by means of monthly donations and participation and co-hosting their annual Christmas party for hundreds of under-privileged children.
 

Lambano Sanctuary was founded in May 2001 when it was established that there was a great need for a family-based home for HIV/AIDS babies in South Africa.  Most of the homes in South Africa are for abandoned babies with the view to adoption, but when the babies test HIV positive, most of the existing homes are not equipped to keep the babies longer term. Visit their website on www.lambano.org.za  

Savannah is an avid supporter of Lambano Sanctuary and the tireless work done by its loyal founders and staff.
 

The Equatorial Group / Savannah Commodities are members of, inter alia:

   
SAFEX
South African Futures Exchange
GAFTA
Grain and Feed Trade Association
FOSFA
Federation of Oils, Seeds & Fats Association
AFMA
Animal Feed Manufacturers Association
 

© 2008 Savannah Commodities (Pty) Ltd - All Rights Reserved
Terms & Conditions
 
Developed by GregKellyDesign
FOSFA GAFTA AFMA SAFEX Agricultural Products Homepage Company Products Transport & Logistics Contact